Sydney Brenner

Sydney Brenner
Sydney Brenner in 2008

Gebore (1927-01-13)13 Januarie 1927
Germiston, Suid-Afrika
Oorlede 5 April 2019 (op 92)
Singapoer
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vakgebied Biologie, geneeskunde
Instelling(s) Universiteit van die Witwatersrand
Universiteit van Cambridge
Universiteit van Kalifornië, Berkeley
Molecular Sciences Institute
Scripps Research Institute[1]
Salk Institute for Biological Studies
Howard Hughes Medical Institute[2]
Laboratory of Molecular Biology
Okinawa Institute of Science and Technology[3]
Alma mater Universiteit van die Witwatersrand (MSc, MBBCh)
Universiteit van Oxford (DPhil)
Doktorale promotor(s) Cyril Hinshelwood[4][5]
Doktorale student(e) Gerald M. Rubin[4]
John G. White[4]
Bekend vir Genetika van Caenorhabditis elegans[6][7]
Beïnvloed deur Fred Sanger[8]
Toekennings EMBO-lidmaatskap (1964)[9]
FRS (1965)
William Bate Hardy-prys (1969)
Albert Lasker Mediese Navorsingsraad-toekenning (1971)
Royal Medal (1974)
Gairdner Foundation Internasionale Toekenning (1978)
Krebs-medalje (1980)
Rosenstiel-toekenning (1986)
Harvey-prys (1987)
Genetics Society of America Medal (1987)
Kioto-prys (1990)
Copley-medalje (1991)
Gairdner Foundation Internasionale Toekenning (1991)
Koning Faisal Internasionale Prys in Medisyne (1992)
Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (2002)
Dan David-prys (2002)

Sydney Brenner (13 Januarie 1927 – 5 April 2019) was 'n Suid-Afrikaanse molekulêre bioloog en Nobelpryswenner. In 2002 wen hy die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde saam met H. Robert Horvitz en John Sulston vir hul ontdekkings oor die genetiese regulering van orgaan-ontwikkeling en geprogrammeerde seldood.[10][11]

  1. "Sydney Brenner PhD" (in Engels). scripps.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2017. Besoek op 21 Januarie 2017.
  2. "Janelia Farm: Sydney Brenner" (in Engels). hhmi.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2011.
  3. "Research Units | Okinawa Institute of Science and Technology Graduate University OIST". Oist.jp (in Engels). 1 Februarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 1 Desember 2016.
  4. 4,0 4,1 4,2 "Sydney Brenner Academic Tree" (in Engels). neurotree.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020.
  5. (en) Thompson, H. (1973). "Cyril Norman Hinshelwood 1897–1967". Biographical Memoirs of Fellows of the Royal Society. Londen: Royal Society. 19: 374–431. doi:10.1098/rsbm.1973.0015.
  6. (en) Brenner, S. (1974). "The genetics of Caenorhabditis elegans". Genetics. 77 (1): 71–94. PMC 1213120. PMID 4366476.
  7. (en) Sulston, J.; Brenner, S. (1974). "The DNA of Caenorhabditis elegans". Genetics. 77 (1): 95–104. PMC 1213121. PMID 4858229.
  8. Elizabeth Dzeng (2014). "How Academia and Publishing are Destroying Scientific Innovation: A Conversation with Sydney Brenner" (in Engels). kingsreview.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019. Besoek op 21 Januarie 2017.
  9. "Sydney Brenner EMBO profile". people.embo.org (in Engels). Heidelberg: Europese Molekulêre Biologie Organisasie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020.
  10. "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 2002" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2018. Besoek op 4 Februarie 2018.
  11. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB